Kathu Dierekliniek
Welkom by Kathu Dierekliniek se webtuiste.Ons is geleƫ in Kathu, die pragtige dorpie onder die Kameeldoringbome in die Noord-Kaap provinsie.
Ons leuse : Net omdat jy van die Kalahari hou, beteken dit nie jy hoef met die tweede beste tevrede te wees nie.
Die Dierekliniek se gebou is nuut gebou in 2008 as 'n spesiale ontwerpte troeteldier (hond en kat) hospitaal.
As die buitekant van die gebou vir U indrukwekkend is, dan nooi ons U uit om te kom kyk hoe dit binnekant lyk. Dieselfde aandag en presissie wat in die gebou se ontwerp ingesit is, is dit wat ons aan ons pasiente se ondersoek en genesing spandeer.
Veearts
Daar is tans een baie ervare, geregistreerde veearts, Dr Jan Vorster, wat na pasiƫnte se gesondheid en welstand omsien by Kathu Dierekliniek.
Kathu Animal Clinic
Welcome to Kathu Animal Clinic's website. We are siuated in Kathu, the most beautifull town under the Camelthorn trees in the Northern Cape province.
Our motto: Just because you love the Kalahari, it does not mean you have to settle for second best.
The Animal clinic building was built in 2008 as a specialy designed, purpose built pet (dog and cat) hospital.
If you find the outside of Kathu Animal Clinic impressive, then we invite you to come and have a look at the inside. The same attention to detail that went into the design of the facility is given to our patients health and wellbeing.
Veterinarian
Currently a very experienced and S.A Veterinary Councill registered vet, Dr Jan Vorster, are looking after the health and wellbeing of animal patients at Kathu Animal Clinic.
U is welkom om ons te kontak om 'n afspraak te maak vir u troeteldier se normale gesondheids ondersoek, asook enige probleme wat u geliefde troeteldier mag ondervind.
You are welcome to contact us to make an appointment for your beloved pet's normal health examination, vaccinations, as well as any problems that might arise.
Ons is lede van die Suid Afrikaanse Veterinere Vereniging
We are members of the South African Veterinary Association