Kathu

Dierekliniek

Besigheid Ure

Monday - Friday

07h30 - 17h30

Saterday

09h00 - 12h00

 

Maandag - Vrydag

07h30 - 17h30

Saterdag

09h00 - 12h00

 

Consultations by appointment

Closed on Sundays and Public Holidays

 

Konsultasies op afspraak

Gesluit on Sondae en openbare vakansiedae

Kathu Dierekliniek

 

Ons vriendelike, ervare, behulpsame personeel is altyd bereid om u met raad en daad by te staan in die beste belang van u geliefde troeteldier.

Veeartse

Kathu Dierekliniek Dr Jan

Dr. Jan Vorster (BVSc.)

Dr. Jan is die senior veearts by Kathu Dierekliniek. Hy praktiseer al sedert 1991 en het 25 jaar ondervinding in veeartseny praktyk. Sy ondervinding strek van kleindiere, grootdiere, perde sowel as grootvee en kleinvee kudde gesondheid.

Kathu Veterinarian Dr Elshe Voigt

Dr. Elsjè Voigt (BVSc.)

Dr. Elsjé is die jonger veearts by Kathu Dierekliniek. Sy praktiseer al sedert 2004. Sy konsentreer op kleindiergeneeskunde.

Ontvangsdames

Kathu Dierekliniek het "n vriendelike, hulpvaardige ontvangsdame.Sy is altyd gereed om jou te help om 'n afspraak te maak sodat ons ons onverdeelde aandag aan jou geliefde troeteldier kan spandeer as hulle by die kliniek kom.

 

 katrien

Katrien Swanepoel

Katrien is ons nuwe vriendelike spontane ontvangsdame by Kathu Dierekliniek. Katrien het skoolgegaan in Kathu, en na 'n paar jaar se omswerwinge en werk in die Noord Kaap weer teruggekeer na Kathu waar sy dan ook verloof geraak het. Katrien het op 01 April 2016 by ons span aangesluit. Sy is passievol oor diere (groot en klein) en is altyd bereid om diere eienaars te help.

 sylvester virginia

 

Kennel personeel / Algemene assistente

Ons algemene assistente,Virginia en Sylvester help sorg dat ons kliniek in uitstekende toestand is vir u geliefde troeteldier se besoek.

Kathu Animal Clinic

Our friendly, experienced and helpful personnel are always at hand to help with advice that is in the best interest of your beloved pets.

Vets

Dr. Jan Vorster (BVSc.)

Dr. Jan is the senior vet at Kathu Animal Clinic. He has been in practice since 1991 and has 25 years experience in veterinary practice. His experience ranges from working with pets, livestock, equines to both small and large stock herd health.

Dr. Elsjè Voigt (BVSc.)

Dr. Elsjé is the younger vet at Kathu Dierekliniek. She qualified in 2004. She concentrates on small animal medicine.

Receptionists

We have a very friendly and helpfull receptionist at Kathu Animal Clinic. She is always ready to help you make an appointment so that your beloved pet may have our undivided attention when they come to the clinic.

katrien 

Katrien Swanepoel

Katrien is our new and friendly spontaneous receptionist at Kathu Animal Clinic. Katrien went to school in Kathu and after working and roaming in the Northern Cape, she came back to Kathu, where she became engaged. Katrien started at Kathu Animal Clinic on 01 April 2016. She is passionate about animals (large and small) and will always be ready to help animal owners.

 

sylvester virginia

Kennel personnel / general assistants

Our general assistants, Virginia and Sylvester are tasked with keeping the clinic facilities in impecable condition for your pet's visit.

Soek

Kontak ons

Telefoon
053 723 2058

Faks
053 723 1391

 

Adres
Hendrik van Eck Weg
Oorkant KFC
Kathu
8446

 

Pos Adres
Posbus 1661
Kathu
8446

 

vetdirectory-logo-to-companies---for-hyperlink-213x100